“Dit was baie lekker gewees, kos was amazing gewees. Alles goed bymekaar gesit gewees. Daar was stappe gewees, baie konkreet en eenvoudig gewees. As ‘n mens net dit doen, sal mens met baie geld opeindig.”
Testimonials
Don’t just take our word for it – see for yourself what our community has to say about Writing with Rands.
- The Second Best Guide to Financial Stewardship
- The Growth Hub
- Tax Course
- Investment Talk Night
- All
-
Sort by:
- Date
- Title
Simeon
“Baie goed gestruktureerd!”
Cobus
“Dit was so goed en ek het so baie geleer!”
Kylah
“Baie suksesvolle aand – spot on! Alles is gedek wat gedek moes word. Dit was ook so voordelig vir ons om te sien dat jy ook foute gemaak het, so dit maak dat ons nie so baie is om self beleggings te maak nie.”
Jonathan
“Really good, really enjoyed it a lot. Accommodated both the beginners alongside with people that have done investments, have made mistakes, it was really good.”
Bukani